Anastasius I van Bisantium

Anastasius I
Keiser van die Bisantynse Ryk
’n Muntstuk wat Anastasius uitbeeld.
’n Muntstuk wat Anastasius uitbeeld.
Bewind 11 April 4919 Julie 518
Volle naam Flavius Anastasius Augustus
Dinastie Thraciese
Gebore Omstreeks 430
Oorlede 9 Julie 518
Voorganger Zeno
Opvolger Justinus I
Eggenote Ariadne

Anastasius I (Latyn: Flavius Anastasius Augustus, Grieks: Ἀναστάσιος; omstreeks 430 – Julie 518) was die Bisantynse keiser van 491 tot 518. Tydens sy bewind is groot versterkings aangebring aan die grens van die Oos-Romeinse Ryk.


Developed by StudentB